Welkom by Uitsig kleuterskool en Dagsorgsentrum
UITSIG KLEUTERSKOOL EN DAGSORGSENTRUM
Uitsig Kleuterskool en Dagsorgsentrum is ‘n afdeling van die Bellville Uitsig Kerk. Die kleuterskool en dagsorg word volgens Christelike beginsels bedryf en u kan verseker wees dat u kind die beste opvoeding en versorging sal kry.
Jongste nuus
Beste Ouers,
Ons kan nie glo die laaste week van die kwartaal het aangebreek nie. Ons glo dat alle nuwe maatjies nou tuis is hier by ons en ons wil graag alle ouers bedank...














