Ons Klasse

Ontmoet die personeel

Klasse Oorsig

Ons kleuterskool is ingedeel in 12 klasse

In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte.

Ons neem peuters vanaf 18 maande in, wat gedurende die jaar 2 jaar oud word. Daar is vier klasse vir 2-3 jarige kleuters en vier klasse vir 3-4 jariges. In die 4-5 jarige ouderdomsgroep is tans drie klasse.

  • Persklas
    Linda Lochner
    4-5 jariges
    20 Klas grootte
  • Geelklas
    Leoné Robertson
    4-5 jariges
    20 Klas grootte
  • Blouklas
    Heske Hickman
    4-5 jariges
    20 Klas grootte
  • Engeltjies
    Lynette Brits
    3-4 jariges
    16 Klas grootte
  • Goggatjies
    Isibell Hough
    3-4 jariges
    16 Klas grootte
  • Pikkewyntjies
    Ezelle Smit
    3-4 jariges
    16 Klas grootte
  • Sterretjies
    Linda Janse van Rensburg
    3-4 jariges
    16 Klas grootte
  • Hasies
    Hilinda Bohler
    2-3 jariges
    16 Klas grootte
  • Sonstraaltjie
    Jana Minnaar
    2-3 jariges
    16 Klas grootte
  • Skapies
    Chrizaan van der Merwe
    2-3 jariges
    16 Klas grootte
  • Beertjies
    Marinda Mouton
    2-3 jariges
    16 Klas grootte
  • Smurfies
    Elbrey Matthee
    1,5-2 jariges
    14 Klas grootte

Skryf jou kind in by Uitsig Kleuterskool