Uitsig Header

Uitsigkleuterskool en Dagsorgsentrum

Icon

Christelike Waardes

Die Kleuterskool is ‘n Christelike kleuterskool en word volgens Christelike beginsels bedryf.

Icon

Dissipline

Toepassing van dissipline geskied op ’n positiewe en nie afbrekende manier.

Icon

Professionaliteit

Ten opsigte van skakeling met ouers en die lewer van 'n liefdesdiens met goeie kommunikasie.

Icon

Respek

Is gerig op die kweek van selfrespek en eiewaarde. • Wedersydse respek van personeel sowel as kleuters en ouers word verwag.

Icon

Veiligheid

Daar word gepoog om vir kleuters 'n gevoel van geborgenheid te gee. Tannie tree as plaasvervanger vir ouers op solank kleuters by die skool is. Sekuriteit en veiligheid van kleuters is van kardinale belang.

Icon

Eerlikheid, integriteit en lojaliteit

Deur personeel en ouers teenoor skool, kinders, ouers en mede personeel.

Card Image

Watter ouderdom kinders neem ons in?

Ons neem babas vanaf 3 maande en kleuters tot 5 jaar in (Graad RR)

Algemeen

Ons neem babas vanaf 3 maande in. Die babasentrum bestaan uit drie klasse (3 – 15 maande & 2x 15 – 24 maande klasse)
  • Babas wat tot 15 maande oud word in 'n betrokke jaar word in die 3 – 15 maande klas geplaas
  • Peuters wat 2 jaar word, sal in die 15 – 24 maande klas geplaas word
  • In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
  • Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
Meer inligting

Skoolfooie

3-15 maande:
  • Skoolfooi 11 maande: R 4550 pm
    (slegs voldag)
  • Registrasie Fooi: R 1000
Meer inligting

Klasse

  • Sonstraaltjies
    Klastannie: Elbrey Matthee
    Assistente: Ashley Abrahams, Pearl Petersen & Maryke Daimani
    Klasgrootte: 16

Algemeen

Ons neem babas vanaf 3 maande in. Die babasentrum bestaan uit drie klasse (3 – 15 maande & 2x 15 – 24 maande klasse)
  • Babas wat tot 15 maande oud word in 'n betrokke jaar word in die 3 – 15 maande klas geplaas
  • Peuters wat 2 jaar word, sal in die 15 – 24 maande klas geplaas word
  • In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
  • Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
Meer inligting

Skoolfooie

15-24 maande:
  • Skoolfooi Voldag:
    • 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
  • Skoolfooi Halfdag:
    • 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
  • Registrasie Fooi: R 1000
Meer inligting

Klasse

  • Hasies
    Klastannie: Carien van Staden
    Assistent: Soekie Samson
    Klasgrootte: 14

Algemeen

Die 2-3 jaar klasse is vir kleuters wat gedurende die betrokke jaar 3 jaar word
  • Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
  • In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
  • Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
  • Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Meer inligting

Skoolfooie

2-3 jariges:
  • Skoolfooi Voldag:
    • 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
  • Skoolfooi Halfdag:
    • 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
  • Registrasie Fooi: R 1000
Meer inligting

Klasse

  • Skapies
    Klastannie: Chrizaan vd Merwe
    Assistent: Dorothy Mentoor
    Klasgrootte: 16
  • Beertjies
    Klastannie: Marinda Mouton
    Assistent: Lusanda Masolo
    Klasgrootte: 16
  • Bytjies
    Klastannie: Heske Hickman
    Assistent: Candice Mouries
    klasgrootte: 14

Algemeen

Die 3-4 jaar klasse is vir kleuters wat gedurende die betrokke jaar 4 jaar word
  • Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
  • In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
  • Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
  • Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Meer inligting

Skoolfooie

3-4 jariges:
  • Skoolfooi Voldag:
    • 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
  • Skoolfooi Halfdag:
    • 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
  • Registrasie Fooi: R 1000
Meer inligting

Klasse

  • Sterretjies
    Klastannie: Lynete Brits
    Assistent: Anna Roberts
    Klasgrootte: 16
  • Apies
    Klastannie: Hilinda Bohler
    Assistent: Sheila Diemann
    Klasgrootte: 16
  • Pikkewyntjies
    Klastannie: Ezelle Smit
    Assistent: Sheila Diemann
    Klasgrootte: 16

Algemeen

Die 4-5 jaar klasse is vir kleuters wat gedurende die betrokke jaar 5 jaar word
  • Die taalmedium waarin klasse aangebied word is Afrikaans
  • In al ons klasse is daar 'n assistent om die klas tannie uit te help met haar pligte
  • Die kleuterskool is daagliks oop, vanaf Maandag tot Vrydag en sluit skoolvakansies in
  • Publieke vakansiedae sal die kleuterskool gesluit wees
Meer inligting

Skoolfooie

4-5 jariges:
  • Skoolfooi Voldag:
    • 11 maande R 3860pm (Jan - Nov)
  • Skoolfooi Halfdag:
    • 11 maande R 2920pm (Jan - Nov)
  • Registrasie Fooi: R 1000
Meer inligting

Klasse

  • Persklas
    Klastannie: Antoinette Redelinghuys
    Assistent: Dozi Pienaar
    Klasgrootte: 18
  • Blouklas
    Klastannie: Lise Botes
    Assistent: Dozi Pienaar
    Klasgrootte: 18

Kontak ons

Kontak ons gerus vir inskywings of algemene navrae

Dokumente

Klik op die skakels hieronder om die dokumente af te laai